Ontwerppatrone is een van die sleutel maniere hoe Bybelse outeurs die Bybel se storielyn verenig het. Individuele vertellinge regoor die Ou en Nuwe Testament word byeengebring deur aanhoudende woorde en parallelle temas. Hierdie patrone verhelder kerntemas van die Bybel vertelling en wys hoe dit alles na Jesus toe lei.