Preke lyk soos volg –

Sondae eredienste is om 09:00.

preach_with_his_bible_217059449

Sondag 27 Junie 2021 – ‘n Preek oor Eksodus 16 – Voorsienigheid

Sondag 4 Julie 2021 – ‘n Preek oor Numeri 13, 14 – Hoop

Sondag 11 Julie 2021 – ‘n Preek oor Josua 6 – Vertroue

Sondag 18 Julie 2021 – ‘n Preek oor Johannes 5 – Die Here kan enige iets doen

Sondag 25 Julie 2021 – ‘n Preek oor Lukas 17 – Dankbaarheid