Elke vertelling moet iewers afspeel en baie keer het sekere plekke spesiale betekenis of dit bring na vore besonderse verbintenisse omdat sekere gebeure reeds daar afgespeel het. In hierdie video verken ons hoe Bybelse outeurs plekke gebruik in die narratiewe om die leser se verwagtinge te bevredig of om hulle te laat nadink. Om aandag te gee aan plekke en tydperke in die Bybelse vertellings sluit dieper vlakke oop met besondere betekenis.