Welkom aan julle almal.

Ek gaan poog om elke aand, om 20:00, vir u ‘n gebedsvoorstel aan te stuur wat sal help om jou gedagtes te rig vir gebed.

Natuurlik hoef jy nie net oor hierdie een voorstel te bid nie, maar dit sal jou help om aandag te gee aan ‘n spesifieke saak ook.

Ek sal die voorstel deel met ‘n klank opname of ‘n getikte voorstel.

Sou jy enige vrae hê is u welkom om my persoonlik te kontak op my nommer – 083 279 5816.

Om deel te word van die WhatsApp groep kan u hierdie skakel gebruik –

https://chat.whatsapp.com/BzKdDmsiGQEHrvbvmNDeal

Dag 1