Werk soek en werk gee  – gemeenskap van gelowiges! 

In hierdie tye gaan dit moeilik met mense en is mense opsoek na werk. Een van ons hunkeringe as volgelinge van Christus is dat ons ons medemens wil help.

 

Ons wil graag hier op hierdie bladsy geleentheid skep vir u om ‘n vinnige uiteensetting te gee van watse werk u kan doen, ‘n kort voorbeeld van u kwalifikasies ens. en u besonderhede, sodat iemand wat hier kom kyk, u kan kontak sou hulle dink om u te nader vir ‘n beskikbare geleentheid.

 

Ook wil ons geleentheid gee vir iemand wat ‘n werksposisie het en u is opsoek na iemand. U kan die werk wat beskikbaar is hier adverteer.

agreement-clipart-services_handshake

Ek is opsoek na werk…..

 

Ek het ‘n werksgeleentheid vir …..

  • Daar is tans ‘n werksgeleentheid by Fontainebleau Spar vir twee dames. Vir meer inligting kontak ds. Jaco – 083 279 5816