‘n Belangrike deel van, hoe om die Bybel te lees, is om te leer hoe om die natuur van die ‘storielyn’ te verstaan, hoe die stories gerangskik is in ‘n patroon van konflik en oplossing. In hierdie video sal ons sien dat as jy die volgorde van die storielyn ignoreer, dit kan lei tot ‘n verdraaide interpretasie van die Bybel vertelling. Ons ondersoek ook hoe die verstaan van die multivlak natuur van die narratief jou kan help om die holistiese vertelling raak te sien wat ons na lei Jesus.