Hierdie is die tweede episode in ‘n reeks genaamd “Hoe om die Bybel te lees”, wat die oorsprong, inhoud, en doel van die Bybel ontgin. In hierdie video gee ons ‘n opsomming van die algehele storie van die Bybel as ‘n reeks kruispad besluite. Die hele mensdom, gevolg deur die Isrealiete, herdefiniëer goed en kwaad en beland uiteindelik in Babilon. Hulle word gevolg deur Jesus, wat ‘n ander pad stap, en so die weg na ‘n nuwe skepping oopmaak.

HOOFSTUK 2