Sermons from February 2018

2 Items

Erediens boodskap – 25 Februarie 2018 – Teenoor of langs Jesus Christus

Soos u reeds weet is ek ‘n Blou Bul ondersteuner. Die Bulls, soos hulle genoem word in die Super Rugby reeks, het gister gespeel teen een van die New Zeeland se spanne, die Hurricanes. Nou vir dié van u wat nie die Super Rugby regtig volg nie is dit belangrik om te weet dat die […]

Erediens boodskap – Die moeite werd, kos harde werk!

Is ons geloof vir ons die moeite werd? As die Kaap droog is en die mense bid, maar dit reën nie – is my geloof vir my die moeite werd? As die regering oorkom as of korrupsie maar net ‘n geringe foutjie is – is my geloof vir my die moeite werd? As ek dringend […]

css.php