Erediensboodskap – 12 Julie 2020 – Kyk, jy sal stom wees
Geliefde broers en susters, Hoe gaan dit met u hierdie jaar? Is dit so ver ‘n aaklige jaar? Dalk gaan dit nie so goed by die werk nie. Dalk was daar slegte gebeurtenisse rondom ’n verhouding waarvan u deel was. Van ons kan dalk vanmôre sê dit is ’n goeie jaar onder omstandighede. U […]