Erediensboodskap – 14 Februarie 2021 – God se Valentyn vir ons
Dit is vandag Valentynsdag. Mag u almal ‘n dag van liefde ervaar! Elke jaar vier die wêreld, op 14 Februarie, dié dag van liefde. Dis ‘n dag waarop getroudes kan nadink oor hulle belofte wat hulle aan mekaar gemaak het en dis ‘n dag waar seker mense hard probeer om die aandag van iemand […]