Erediensboodskap – 11 Julie 2021 – Wees aanmoedigers
Daar is ‘n baie groot effek op jou menswees wanneer jy aangemoedig word om iets te doen. Aanmoediging help mense om te hoor dat wat hulle kan doen, kan ‘n groot verskil maak en wanneer jy hoor dat jy ‘n verskil kan maak, dan kan jy reageer met vasberadenheid. Vanmore wil ek u aanmoedig […]