Erediensboodskap – 21 Augustus 2022 – NET VIR VANDAG: Sal ek nie bekommerd wees nie.
Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ons het verlede week begin ‘n reeks – Net vir vandag. Die gedagte is dat ons as gelowiges dit sinvol kan vind om te fokus op seker dinge – Net vir vandag. Verlede week het ons gesê – Net vir vandag: sal ek dankbaar wees. Kom ons kyk […]