Sermons from August 2023

5 Items

Erediensboodskap – 20 Augustus 2023

by

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek begin vandag met ‘n paar algemene opmerkings oor die boek Openbaring: Openbaring is geskryf aan die sewe gemeentes wat genoem word in Openbaring waarskynlik rondom 90 n C. Omdat hierdie soort van geskrifte net voorkom wanneer daar een of ander soort van verdrukking plaasvind, aanvaar ons […]

Erediensboodskap 13 Augustus 2023

by

Skriflesing:       Openbaring 1:1-8 Tema:                 God is die Alfa en die Omega! Het jy al deur die laaste boek van die Bybel gelees? Gewoonlik as mense die Bybel aanpak dan begin hulle by Genesis, maar mens lees nie noodwendig dwarsdeur die Bybel om tot by die boek […]

Erediensboodskap – 6 Augustus 2023 – Wil God mense help?

by

Skriflesing:                 2 Konings 3:1-19          Tema:                          Wil God mense help? Geliefde broers en susters, Soms bid ons hard en ons bid baie. En as ons eerlik is, is die rede daarvoor – die feit dat ons op daardie oomblik van ons lewe God se definitiewe ingrepe nodig het! Ons bid baie en aanhoudend wanneer dit […]

css.php