Sermons from October 2017

2 Items

Erediens Boodskap – 22 Okt 2017 – Heilige Gees 101

by

U sal onthou dat ons gepraat het oor die God 101 met ‘n vorige Sondag. Ons kon ‘n bespeur wie God is en hoe Groot en Almagtig en Alomteenwoordig en vol liefde God is. Vandag beweeg ons na nog ‘n persoon van God; die Heilige Gees.   Wie is die Heilige Gees? Hierdie vraag is […]

Erediens Boodskap – 8 Okt 2017 – God 101

by

Ons is steeds in die Koninkrykstyd en dit word voorgestel met die groen. In hierdie tydperk fokus die kerk op die groei van die Koninkryk van God. Maar wie is God vir ons?   In die Bybel hoor ons baie name vir God. Abba – Vader (gebruik deur Jesus) Adonai – My Heer(baie algemeen) El […]

css.php