Sermons from April 2018

3 Items

Erediens boodskap – 25 Maart 2018 – Neem op jou kruis en volg

Wie is Jesus? Nou, ons almal weet dat Jesus is die Seun van God. Ons is dalk gemaklik vanoggend om te bely dat Hy het ons van ons sonde kom verlos, maar wat beteken dit regtig vir jou? Ek weet nie van u nie en ek kan nie ten volle daaroor getuig nie, maar mense […]

Erediens boodskap – 18 Maart 2018 – Die week van die Paasfees

Geliefdes, dis nie meer ver van Paasnaweek af nie. Inteendeel, volgende Sondag is Palmsondag. Die Sondag net voor Paasnaweek, was die Sondag waar Jesus op die donkie die stad, Jerusalem, in gery het. Dis toe so baie mense palmtakke en klere voor Jesus neer gegooi het. Miskien kan ek sê dat Palmsondag, wat met soveel […]

css.php