Sermons from November 2018

3 Items

Erediensboodskap – Sondag 18 November 2018

Die Griekse filosoof, Aristoteles het die volgende gesê – Happiness is the meaning and the purpose of life, the whole aim and end of human existence.   Ek kan vanoggend verder gaan en vra – wat maak die mens gelukkig? Wel daar is verskillende benaderings. In die vroeëre jare het ‘n bekende Sielkundige, met die […]

Erediensboodskap – Sondag 11 November 2018 – My uiterste vir Sy Hoogste

In die vere verlede het sendelinge – wat die evangelie gaan verkondig het – op ‘n skip geklim en na vreemde lande toe gereis en het nie verwag om weer hulle voete aan vaderland te sit nie. Toe hulle hulle familie en vriende gegroet het, was dit finaal, in terme van aardse tyd. Daar was […]

Erediensboodskap – Sondag 28 Oktober 2018 – Jesus maak die verskil

U is almal sekerlik bekend met hierdie volgende vertelling, maar kom ek vertel dit weer –   Daar was ‘n man en sy vrou wat op vakansie see toe gegaan het. Hulle was ingeboek by ‘n hotel wat op die see uitgeloop het. Hierdie twee mense was baie hardwerkend in hulle beroepe, ernstig oor familie […]

css.php