Sermons from July 2019

3 Items

Erediensboodskap – 28 Julie 2019

by

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is verseker ‘n rede agter alles wat jy in die lewe doen, nie waar nie. Een plus een gee vir jou twee, en daarom doen jy wat jy doen.   Die skool sisteem neem ‘n baie groot deel van jou jongmense lewe op. Ons is, of […]

Erediensboodskap – 7 Julie 2019

by

Is u gereed om die Here te dien? … $ Ons is almal bekend met die sirkel van die lewe. Daar is ‘n begin en daar is ‘n einde, en dan begin die dinge weer van vooraf. En ons sien dit orals. ‘n Jaar het ‘n begin en ‘n middel(waar ons nou is) en dan […]

Erediensboodskap – 21 Julie 2019

by

Boers en susters, die fokus vanmore is dat ek en jy moet verstaan in watter lig ons werklik vandag as gelowiges teenoor God en teenoor mekaar staan.   8Wat beteken dit om deel van God se familie te wees Dit was Sondag more en alle hel het los gebrand daardie naweek. Die een wat Jesus […]

css.php