Erediensboodskap – Die Woord moet gehoor word – 10 November 2019
Hier by die kerk leer ons dat daar is ‘n God wat alles gemaak het. En ons leer ook dat hierdie God baie lief is vir ons. Ons leer ook dat daar iets soos SONDE is. Wat sê julle is sonde? Sonde is lelike dinge wat mense doen. God wil nie hê ons moet […]