Sermons from December 2020

3 Items

Erediensboodskap – 29 November 2020 – Kom na die tafel.

by

Geliefde broers en susters: U sal saam stem dat spesiale geleenthede baie keer met kos gepaard gaan. Kyk maar na Kersfees, verjaardae, huweliksherdenkings en so voorts. By funksies waar ek al was, gebeur dit dat mens die kos wat voorberei is vir, na die funksie, al kan ruik. En ‘n mens kan nie wag om, […]

Erediensboodskap – 22 November 2020 – Integriteit

by

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar word vertel van 4 studente(miskien ken julle die vertelling) wat eendag laat gekom het vir hulle klas en die dosent was baie ernstig daaroor dat hulle hulle klasse stiptelik moet bywoon. Hulle het die klas binne gekom en baie plegtig vir haar vertel dat hulle ‘n […]

Erediensboodskap – 15 November 2020 – Aanmoedigers

by

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is ‘n baie groot effek op jou menswees wanneer jy aangemoedig word om iets te doen. Aanmoediging help mense om te hoor dat wat hulle kan doen, kan ‘n groot verskil maak en wanneer jy hoor dat jy ‘n verskil kan maak, dan kan jy reageer […]

css.php