Erediensboodskap – Sondag 21 Oktober 2018 – Wees teenwoordig in die donker van die wêreld
Broers en susters, ons Christelike geloof is ‘n maraton en nie naellope nie. Ons kan nie vinnig tot geloof kom en dink dis nou kant en klaar nie. Sjoe, dit was opwindend en nou is dit oor en verby nie. Nee, dit vat tyd en soms gaan jy opdraande en soms gaan jy afdraande. Die […]