Sermons from July 2017

5 Items

Erediens Boodskap – 9 Julie 2017

by

As mense is ons fisies, maar ons is ook geestelik. Ons kan baie aandag gee aan ons uiterlike bestaan, soos ons liggame, ons werk, ons vriende, ons stokperdjies en ons besittings, maar al daardie uiterlike manier van lewe verloor waarde as mens nie dit beoefen, geniet of aanpak met ‘n gesonde gees nie.   Vir […]

Erediens Boodskap – 2 Julie 2017

by

Dit bly vir ons ‘n voorreg om babatjies te doop in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Hierdie geleenthede bly altyd ook ‘n bevestiging van God se liefde vir ons en ‘n herinnering aan ons dat ons uit genade gered is – onverdiende guns alleen. En dit laat ons nederig. […]

Erediens Boodskap – 25 Junie 2017

by

Ons kyk vanoggend na ‘n derde kenteken. U sal onthou dat Jesus het die menigte mense gesien en Hy het teen die berg opgegaan en gaan sit. Hy het toe sy dissipels na Hom toe geroep en Hy het vir hulle geleer –   Die eerste saak waaroor ons gepraat het was – 9 Geseënd […]

Erediens Boodskap – 18 Junie 2017

by

Met die laaste geleentheid waar ek met u gepraat het, het ons begin kyk na kentekens van ‘n volgeling van Christus. U en ek is volgelinge van die goeie boodskap, wat Jesus vir ons gebring het, en ons het verlede keer stil gestaan by ‘Vredemakers’. As ons, as gelowiges, strewe na groei in ons geloof, […]

Erediens Boodskap – 7 Mei 2017

by

‘n Man wat die Here lief gehad het, met alles wie hy was, het eenmaal in ‘n onderonsie beland met sy broer se seun. Sy veewagters en die veewagters van sy broerskind het met mekaar baklei oor die weiveld en die water vir die vee. Die man het die volgende te sê gehad – “Daar […]

css.php