Ons begin met Bybelstudie in die oggende!

the-gifts-of-the-holy-spirit

U word genooi om saam te kom Bybelstudie doen, Woensdag oggende om 10:00 by die kerk! Almal is welkom en bring sommer ‘n vriend saam!

Vir meer inligting oor die Bybelstudie kontak gerus vir ds. CJ van Wyk by 082 898 2345.