Het u al die Gautrein gery? Wel, ons, die Provectus, gaan trein ry. Ons ry die bus wat hier by die ‘Waterfront’ stop tot by Sandton stasie. Dan vertrek ons vanaf Sandton stasie tot in Hatfield Pretoria. Ons sal dan weer so terug reis.

Vir meer inligting kan u gerus vir Dirk Fourie kontak by 083 648 0501.