Wees deel van ons Bybelstudie om 19:00 elke Donderdag aand. Vir meer inligting kontak ds. Jaco. Dit vindplaas by die kerk en ook aanlyn. Skakel is beskikbaar by ds. Jaco (083 279 5816) vir elke week.

Vir opvang kry die lesse hier –

https://nhk-randburg.co.za/bybelstudie/