Posts from May 2015

10 Items

VOLWASSE KATEGESE

by NHKRandburg

VOLWASSE KATEGESE Alle volwassenes wat wil katkiseer, neem asb kennis dat die katkisasieklasse begin het. Dit is egter nog nie te laat om in te skakel nie. Skakel ds CJ of ds Jaco.

Ondersteuningsraad help baie kinders en gesinne wat in nood is

by NHKRandburg

Ondersteuningsraad OSR Die OSR help baie kinders en gesinne wat in nood is. Die jammerte is dat die staat baie traag is met hulle subsidie vir maatskaplike werk en u weet dat hierdie land maatskaplike werk brood nodig het! As u ’n donasie wil maak aan die OSR om hulle finansieel te ondersteun, R20 per […]

KRUIDENIERSWARE dringend benodig.

by NHKRandburg

KRUIDENIERSWARE Het u geweet? Ons help maandeliks gesinne in ons eie gemeente. Ons benodig DRINGEND kruideniersware, aangesien ons voorraad uitgeput is. Plaas dit gerus op Sondae in die houer, wat in die voorportaal van die saal is. Kom ons maak ‘n groot poging om ons mede gelowiges te help.

css.php