Posts from January 2018

3 Items

Jeug pret – Vrydag – 2 Januarie 2018

by Jaco van Sittert

Vrydag, 2 Februarie 2018, hou ons jeug pret by die kerk. Kom geniet dit! Bring ‘n vriend en kom maak nuwe vriende! Die laerskool jeug kuier saam van 17:30 tot 18:30 en die Hoërskool jeug kuier saam van 17:30 tot 19:30! Die NHSV verkoop hamburgers en die ouers is welkom om by die kerk te kom uiteet en wag tot na […]

Die Alpha belewenis

by Jaco van Sittert

Wat is Alpha? Dis ‘n reeks interaktiewe sessies wat die basiese sake van die Christelike geloof verken. Vir wie is dit? Dis vir enige iemand wat die groot vrae oor die lewe, geloof en sin, wil verken. Hoe werk dit? Word oor 12 weke aangebied. Drie goed is teenwoordig: Eetgoed, ‘n Kort aanbieding Gesprekke waar […]

Wat gaan hierdie jaar – 2018 – gebeur by die kerk?

by Jaco van Sittert

Hierdie jaar is ‘n goeie jaar by die kerk en dit is propvol aksie. U is welkom om, 21 Januarie 2018, by die kerk ‘n kalender te kom afhaal om in jou huis op te gang of u kan hierdie skakel hier onder volg en sommer van hier af, as ‘pdf’, die kalender af te […]

css.php