Posts from September 2018

1 Item

Siellose eredienste

by Jaco van Sittert

Gedurende my bediening het die Kerk rondom 1980 ’n bloeitydperk beleef. Ons kerke was feitlik elke Sondag vol. Lidmate het dit noodsaaklik geag om Sondae eredienste by te woon in die Kerk waar hulle belydenis van geloof gedoen het en waarin hul ouers en voorgeslagte was. Tans is dit geheel en al anders. Baie redes […]

css.php