Posts from February 2017

2 Items

Ubi caritas-eendagsimposium oor verslawing

by Jaco van Sittert

Die ADV se Werkgroep: Verslawing, in samewerking met die HTK en Rata, bied ’n simposium aan oor verslawing. Datum: 9 Februarie, Plek: NHK Randburg,       Tyd: 08:00-21:00, Koste: R300 per persoon (sluit middag- en aandete in) Besprekings: diens@diakens.co.za (sluitingsdatum 3 Feb.) Lees hier onder die skrywe vanaf die Algemene Diakensvergadering – adv-verslawing-1-dag-simposium-en-temajaar-afskop-fin

Provectus Bediening – 2017

by Jaco van Sittert

Provectus beteken “gevorderd”. Is jy gevorderd in jare, ondervinding, lewenswysheid ens? Dan is Provectus die regte groep mense vir jou. Ons kom elke eerste Donderdag van die maand bymekaar. Ons program vir die jaar lyk so: 2 Maart 2017: Praatjie oor Verslawing – 10:00 by die kerk. 6 April2017: Spreker oor beroerte – 10:00 by […]

css.php