Posts from April 2018

1 Item

Help ons met nie-bederfbare kos

by Jaco van Sittert

Dit is ons opdrag om ons medemens by te staan in nood. Jesus is ons voorbeeld. Ons gemeente help dwarsdeur die jaar behoeftiges in ons eie gemeente en ons ondersteun ook vir Rata maatskaplike dienste. Die Hemelse Vader seën ons gereeld met wonderlike voorregte en ons nooi u om ook by te dra tot hierdie […]

css.php