Net soos laasjaar is daar weer ‘n ELEKTRONIESE KALENDER beskikbaar vir die van u wat gebruik maak van die Outlook kalender op u slimfone.

Kontak ds Jaco by jacovs@nhk-randburg. co.za en dan sal so ‘n kalender vir u deur gestuur word.

Dankie