Bybelstap

img_2229

Ons stap vir Bybels ten bate van Bybelverspreiding.

(Ondersteunend aan “Die Bybelgenootskap van Suid Afrika”)

Kom stap saam vir die verspreiding van Bybels op 23 Oktober 2016.

Kom kerk toe met jou tekkies en kom woon die erediens by op 09:00. Ons spring weg om en by 10:30 en loop ‘n 5 km roete.

Daar sal water punte wees al langs die roete en die pad word duidelik aangedui.

U kan u hondjie saam bring, mits u hond vriendelik is teenoor ander honde.

 

Koste

R65 – Volwassenes

R30 – Kinders

R10 – honde

Elke deelnemer ontvang ‘n medalje en volwassenes ontvang daarmee saam ‘n ‘Scroll’ met die 5 Solas van die Vroeë Kerk.

img_2235

Die roete lyk soos volg –

bybelstap-kaart-2016