Posts from 2014

110 of 11 items

Elektroniese (Outlook) Kalender 2015

by Jaco van Sittert

Net soos laasjaar is daar weer ‘n ELEKTRONIESE KALENDER beskikbaar vir die van u wat gebruik maak van die Outlook kalender op u slimfone. Kontak ds Jaco by jacovs@nhk-randburg. co.za en dan sal so ‘n kalender vir u deur gestuur word. Dankie

Kalender van 2015

by Jaco van Sittert

Ons nuwe kalender is uit en u kan gerus dit by die kerkdeure kry na erediens. Neem een en plaas hom waar u gereeld kan kyk na wat in die kerk gebeur!    

Lig vir n kind pamflet

by NHKRandburg

Ondersteun die ADV se temajaar vir 2015: Kindersorg Steek ’n kers of liggie aan op Kersdag 2014 wanneer ons die geboorte van die Christuskind vier. (Click op logo om meer te lees.)    

Skep nuwe moed

by NHKRandburg

Skep nuwe moed Van tyd tot tyd raak mens moedeloos. Die mens word getoets en uitgedaag deur alledaagse gebeurtenisse, omstandighede en mense.   (Lees gerus meer deur die skakel hieronder te volg.) Wanneer-jy-dit-moeilik-vind-om-te-vergewe Die-hantering-van-skuldgevoelens Wanneer eensaamheid die oorhand kry  

Belydenis van geloof – 9 November 2014

by NHKRandburg

Baie geluk aan die volgende lidmate wat vanoggend belydenis van geloof aflê: Stephné Botha, Mardelyn Brown, Esmeralda Grobbelaar, Janine Janse van Rensburg, Suzahn Kriel, Annuschka Kruger, Jan-Hendrik Labuschagne, Adriaan José Lamprecht, Marinda Lamprecht, Celeste Mc Donald, Altia Peenz, Annelien Sutton, Ané Swart, Mercia Swart en Jesse van Heerden  

css.php