Posts from 2019

9 Items

Wat sê die Bybel oor deelname aan ‘n gemeente/kerk?

by Jaco van Sittert

Tegnies gesproke bespreek die Bybel nie deelname aan ‘n gemeente op dieselfde manier as wat ons gemeente en kerk vandag verstaan en selfs uitleef nie. Die vroeë gemeentes het uit klein groepies mense bestaan wat in huise en openbare plekke bymekaar gekom het. Daar is geen aanduiding in die Bybel dat dorpe en stede ooit […]

Kloosterkerk van San Galgano

by Jaco van Sittert

Kloosterkerk van San Galgano Die kloosterkerk van die Heilige Galgano was ‘n Christelike klooster in die vallei langs die rivier Merse, tussen die dorpe Chinusdino en Monticiano, in die provinsie Siena, die streek Tuscany, in Italië. Heilige Galgano was ‘n Katolieke Heilige van Tuscany. Sy moeder se naam was Dionigia en sy vader se naam […]

Bemoediging – Kom uit onder die besembos.

by Jaco van Sittert

Kom uit onder die besembos. “Elia het in die woestyn onder ‘n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood” – 1 Kon 19:4. Is jy op ‘n laagtepunt in jou lewe? Sit jy op moedverloor se vlakte, met jou hande in jou hare, omdat alles vir jou te veel geword het? Die lewe voel […]

Levitikus oorsig

by Jaco van Sittert

LEVITIKUS Bron –Die  Bybel in Praktyk OORSIG   Die kernsaak in Levitikus is die verhouding tussen God en mens. As daardie verhouding nie reg is nie, het die mens se lewe geen inhoud nie. Die verhouding met die Here is belangrik vir die mens se hele bestaan. Maar dit vra jou ook om met jou […]

EKsodus oorsig

by Jaco van Sittert

EKSODUS Bron –Die  Bybel in Praktyk OORSIG   God het Hom in die woestyn aan Moses bekend gestel as Jahwe(die Here) (3:14; vgl. 6:1), wat geïnteresseerd is in die nood van mense. Hy stuur Moses terug na Egipte om die nakomelinge van Jakob uit te lei uit slawerny. Dit is een van die grootste gebeurtenisse […]

Genesis oorsig

by Jaco van Sittert

GENESIS Bron –Die  Bybel in Praktyk OORSIG   Die woord “begin” bevat ‘n element van frisheid, verwagting en optimisme, of dit nou verwys na die aanbreek van ‘n nuwe dag, die eerste skreeu van ‘n pasgebore baba, die openingsakkoorde van ‘n musiekkonsert, of die aanvang van ‘n vakansie. ‘n Begin is nog vry van probleme […]

GIVE 100 Fundraising GOLF DAY

by Jaco van Sittert

Dear Friends It’s time to get outside, enjoy the sun and play some golf! This year we are thrilled to announce that a Golf Tournament will be held at Randpark Golf Club on Tuesday, 4 June to raise funds for the Give 100 Charity event. Join us for what will surely be a memorable day […]

Kry die Bybel Elektronies – YouVersion app

by Jaco van Sittert

Die mees gewildste Bybel app(Application/Toepassing; Toeps) wat wêreldwyd gebruik word is die ‘YouVersion’ app. Met hierdie app kan jy verskillende Bybels, in verskillende tale, aflaai en gebruik.   Die app maak dit moontlik dat jy na verskillende sleutelwoorde kan gaan soek in die Bybel. Verder is daar Leesplanne wat gevolg kan word, waarmee jy die […]

Is dit mans op hul beste? – Blitspos 24 Januarie 2019

by Jaco van Sittert

Die volgende artikel geneem uit die NHKA aanlyn blitspos van 24 Januarie 2019 Sien die advertensie, waaroor artikel gaan,  by https://www.youtube.com/watch?v=koPmuEyP3a0   Die jongste advertensie van Gillette het nogal vir ’n knuppel in die (hane)hok gesorg! Dis opmerklik dat baie meer mans as vroue die advertensie kritiseer. Verskillende mans het kapsie gemaak daarteen en baie het selfs […]

css.php