Ons slaan balletjies vir liefdadigheid! Projek van ons Gee 100 inisiatief!

 

Ons gemeente hou ‘n gholfdag vir liefdadigheid die 31 Julie 2017! Ons speel op die baan van Randpark gholfbaan.

Kom geniet ‘n dag van Gholf, plesier, pryse en ‘n ete aan die einde van die dag, waar pryse uitgedeel sal word en waar ons gesellig kan saam kuier oor die dag se gholf!

 

Lees die onder aangehegte dokumente en kontak ons kerkkantoor vir u inskrywing en deelname!

gee-100-biljet-afr

give-100-biljet-eng

gee-100-skrywe

gee-100-leteer-eng

gee-100-inskrywingvorm

gee-100-timesheet

 

Kom gebruik u gawes met ‘n gholfstok en ondersteun liefdadigheid!