Skriflesing: Openbaring 21

Tema: Geloofsvolharding

Die boodskap van Openbaring 21 kan verstaan word as ‘n boodskap van hoop en uiteindelike oorwinning. In hierdie hoofstuk beskryf Johannes ‘n visioen van ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde, waar God saam met die mensheid woon.

 

Die sleutelboodskap is dat God alles nuut sal maak, elke traan sal afvee en pyn, smart en dood sal verwyder. Hierdie hoofstuk beklemtoon die ewige en glorieryke toekoms wat wag vir diegene wat glo in God.

Dit moedig gelowiges aan om volhardend te wees in hulle geloof, deur te weet dat God se uiteindelike plan, is om alles te vernuwe.

 

En dit vra van elke gelowige om te volhard in die geloof.

Lees verder of kyk die video …

Sondag 12 November 2023 pf