Skriflesing: Openbaring 13

Tema: Die dier uit die see en aarde.

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:

Hoofstuk 13 is een van die dele in Openbaring wat die meeste bespreek word en ook mis verstaan word. Dis hier waar ons te doen het met die dier wat die 666 op die mense se voorkoppe en regterhande sit.

 

Maar kom ons verstaan hierdie hoofstuk soos wat Johannes dit neer geskryf het. Ons moet dit lees saam met hoofstuk 12. Onthou, dat in hoofstuk 12 het satan, as die draak, op die aarde verskyn. Hy is neer gegooi op die aarde, nadat hy Jesus, met Sy hemelvaart, probeer onttroon het en misluk het.

Lees verder of kyk die video….

Sondag 22 Oktober 2023 pf