U sal onthou dat ons gepraat het oor die God 101 met ‘n vorige Sondag. Ons kon ‘n bespeur wie God is en hoe Groot en Almagtig en Alomteenwoordig en vol liefde God is.

Vandag beweeg ons na nog ‘n persoon van God; die Heilige Gees.

 

Wie is die Heilige Gees?

Hierdie vraag is al aan ‘n verskeidenheid van mense gevra. Van hierdie mense se antwoord is dood eenvoud –

Ek weet nie wie die Heilige Gees is nie.

‘n Ander persoon se antwoord was – Dit nou ‘n moeilike vraag.

Nog ‘n antwoord – Ek dink die Heilige Gees is anders vir elke ander mens.

Nog iemand vra – is die Heilige Gees nie jou gewete nie?

En nog mense kon sê dat die Heilige Gees is die derde persoon van die Drie-enige God.

Daar is self mense wat antwoord dat hulle het nog nooit regtig nagedink oor wie die Heilige Gees is nie.

 

Lees gerus hier onder verder deur op die skakel te druk –

sondag-22-oktober-2017-heilige-gees-101