Boers en susters, die fokus vanmore is dat ek en jy moet verstaan in watter lig ons werklik vandag as gelowiges teenoor God en teenoor mekaar staan.

 

8Wat beteken dit om deel van God se familie te wees

Dit was Sondag more en alle hel het los gebrand daardie naweek. Die een wat Jesus genoem word was geslaan, bebloed en is gekruisig in die midde ooste son om verneder te word. En saam met Hom het die drome van die menigte gesterf wat Hom as hulle Here gevolg het.

Daardie oggend het Maria Magdalena deur haar trane ontdek dat selfs Jesus se liggaam gesteel is.

En na alle hoop verlore was het ‘n man, wat sy gedink het die tuinier is, na haar toe gedraai en gesê –

 

Lees gerus verder deur op die skakel ter druk –

21 Julie 2019

‘Jy is deel van God se familie’